KIESLYS:

Interaktiewe Kaart

Panoramiese foto's:

Hermanus Wine Village
Ataraxia Wine Wynplaas
Bouchard Finlayson Wynplaas
Creation Wine Wynplaas
Hamilton Russell Wynplaas
Hermanuspietersfontein Kelder
Sumaridge Wynplaas
La Vierge Wynplaas
Newton Johnson Wynplaas
Spookfontein Wynplaas
Whalehaven Wynplaas

Whale View Gastehuis
Robins Nest Gastehuis



Hoe om die Kaart te gebruik:

Die kaart is totaal interaktief.
Dubbel-kliek om te vergroot of gebruik die kontrole aan die linkerkant.
Kliek op die Virtual Africa tekens om interaktiewe panoramiese foto's te sien.
Jy kan die panoramiese foto's beheer deur daarop te kliek en te trek.


Hemel-en-Aarde in Google Earth.

Hierdie is bloot 'n voorsmakie van wat ons in Google Earth aanmekaar gesit het.
Google Earth laat jou toe om die Hemel-en-Aarde Vallei in 3 dimensies te bekyk en meer as 40 panoramiese foto's te deursoek.
Laai die Virtual Africa Google Earth file hier af.
Laai en installeer Google Earth van hier.


Meer oor die Fees
Gaan na www.hermanuswineandfood.co.za vir meer inligting oor hierdie fees.


Meer oor die Tegnologie
Ander kaarte en panoramiese foto's te siene by www.virtualafrica.co.za